Vind RV-parke

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle areas beskikbaar nie.

Jy kan vir RV-parke soek op grond van die beskikbare geriewe.

  1. Kies Soek > PlanRV Parks.
  2. Indien nodig, kies Filtreer volgens geriewe, kies een of meer geriewe, en kies Berg.
  3. Kies ’n ligging.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4