Vind van ’n Adres

LET WEL: Die volgorde van die stappe kan verskil na gelang van die kaartdata wat op jou toestel gelaai is.
  1. Kies Soek.
  2. Indien nodig, kies Soek naby om naby aan ’n ander stad of area te soek.
  3. Kies Adres.
  4. Volg die instruksies op die skerm om adresinligting in te voer.
  5. Kies die adres.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4