Verstelling van skermhelderheid

Jy kan die helderheid verstel deur óf die kennisgewingpaneel óf die instellingskieslys te gebruik.

  1. Kies ’n opsie:
    • Vee twee keer af vanaf die bokant van die skerm om die kitsinstellings in die kennisgewingpaneel oop te maak.

    • Kies Toepassings > NutsmiddelsInstellings > Vertoon > Helderheidsvlak.

  2. Gebruik die glybalk om die helderheid te verstel.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4