Besigtig die Weervoorspelling

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel weerdata ontvang. Jy kan jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing verbind om weerdata te ontvang (Paring met jou slimfoon).

  1. Kies Toepassings > Die weer.

    Die toestel vertoon die huidige weersomstandighede en ’n voorspelling vir die volgende paar dae.

  2. Kies ’n dag.

    Die gedetailleerde voorspelling vir daardie dag verskyn.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4