Omdraai van die kamerabeeld

In sekere installasiesituasies of wanneer trubewegings uitgevoer word, kan jy die kamerabeeld weerspieël, soortgelyk aan die aansig in ’n truspieëltjie.

  1. Kies Toepassings > Kamera > Instellings > Weerspieël video.
  2. Kies ’n kamera.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4