Ontsper van Verkeer

Jy kan verkeersdata ontsper of versper. Wanneer verkeersdata versper is, ontvang die toestel nie verkeersdata nie, maar dit vermy steeds areas wat moontlik opeengehoop is op roetes met gebruik van die trafficTrends™ kenmerk, indien ontsper.

  1. Kies Toepassings > NutsmiddelsInstellings > Navigasie > Verkeer.
  2. Kies die Verkeer-merkblokkie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4