Skrap van 'n gepaarde Bluetooth toestel

Jy kan 'n gepaarde Bluetooth® toestel skrap om te verhoed dat dit in die toekoms outomaties met jou Vieo™ RV 750-toestel verbind. Die skrap van ’n gepaarde slimfoon skrap ook alle gesinchroniseerde foonboekkontakte en oproepgeskiedenis uit jou Vieo RV 750-toestel.

  1. Kies Toepassings > NutsmiddelsInstellings > Bluetooth.
  2. Langs die Bluetooth-toestelnaam, kies Instellings > Vergeet.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4