Liggingsoekresultate

Die liggingsoekresultate verskyn by verstek in ’n lys, met die naaste ligging bo-aan. Jy kan afwaarts rollees om meer resultate te sien.


Soekresultatelys met byskrifte

Byskrif nommer een

Kies ’n ligging om na die opsiekieslys te kyk.

Byskrif nommer twee Ligginginligting

Kies om gedetailleerde inligting oor die gekose ligging te sien.

Byskrif nommer drie Parkering

Kies om parkeerareas naby die ligging te vind.

Byskrif nommer vier Alternatiewe roete

Kies om alternatiewe roetes na die ligging te sien.

Byskrif nommer vyf Gaan!

Kies om met gebruik van die aanbevole roete na die ligging te begin navigeer.

Byskrif nommer ses Kaartsoektog

Kies om die soekresultate op die kaart te sien.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4