Oopmaak van ’n toepassing
Die tuisskerm bevat kortpaaie vir toepassings wat gereeld gebruik word. Die toepassinglaai bevat al die toepassings wat op jou toestel geïnstalleer is, georganiseer in twee oortjies. Die Navigasie-oortjie bevat Garmin® toepassings wat nuttig is vir navigasie. Die Nutsmiddels-oortjie bevat toepassings wat nuttig is vir kommunikasie, dokumentbesigtiging en ander take.
Kies ’n opsie om ’n toepassing oop te maak:
-
Kies ’n toepassingkortpad vanaf die tuisskerm.
-
Kies
, kies ’n oortjie en kies ’n toepassing.
Oueronderwerp: Tuisskerm