Bluetooth broninstellings
Met die BT-bron gekies, kies .
- Ontdekbaar
-
Maak die stereo sigbaar vir Bluetooth® toestelle. Hierdie instelling skakel na twee minute outomaties af om moontlike onderbreking van oudio te verhoed nadat ’n Bluetooth toestel met die stereo gepaar is.
- Verwyder toestel
-
Verwyder die Bluetooth toestel van die stereo. Om weer na oudio vanaf hierdie Bluetooth toestel te luister moet jy die toestel weer paar.
Oueronderwerp: Bluetooth toestel terugspeel