Koppel ’n Apple toestel deur middel van AirPlay
- Uit die instellingskieslys op jou Apple® toestel, verbind aan dieselfde koordlose netwerk as jou versoenbare FUSION® stereo. LET WEL: Jy kan sommige Apple toestelle deur middel van ’n draad-Ethernetverbinding aan die netwerk verbind, indien toepaslik. Gaan na die Apple-webwerf vir meer inligting.
- Maak die musiektoepassing wat jy na die stereo wil stroom op jou Apple toestel oop.
- Kies
of
uit die musiektoepassing of -program en kies die naam van die stereo.
- Indien nodig, begin om musiek op die toepassing te speel.
Die stereo verander outomaties na die AirPlay-bron en speel oudio vanaf jou Apple toestel.
LET WEL: Op sommige AirPlay® toestelle affekteer die verstelling van die volume op die toestel die volumevlak op die stereo.
Oueronderwerp: Die koppeling van ’n mediaspeler