Besigtig kennisgewings
Moet nie kennisgewings lees of dit beantwoord terwyl jy bestuur nie. Versuim om aandag aan die pad te gee kan tot ’n ongeluk lei, wat insluit skade aan persoonlike eiendom, persoonlike besering of ’n sterfte.
Oueronderwerp: Tuisskerm