Gaan na ’n adres of ligging met gebruik van die Garmin Drive toepassing
Jy kan die Garmin Drive™ toepassing gebruik om na ’n adres, besigheid of belangepunt te soek, en dit na jou Vieo™ RV 750 toestel te stuur vir navigasie.
Die Vieo RV 750 toestel begin om na die gekose ligging te navigeer, en die ligging word by jou onlangse soektogte gevoeg in die Where To?-kieslys.
Oueronderwerp: Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke