Staak stroming vanaf ’n FUSION PartyBus toestel op die netwerk

As jy vanaf ’n FUSION PartyBus™ toestel op die netwerk stroom, moet jy van die toestel ontkoppel voordat jy plaaslike bronne op die stereo kan speel.

  1. Kies die bronikoon.

    Die bronikoon is in die onderste linkerhoek van die stereo se skerm en toon die bron wat tans speel.

  2. Kies PARTYBUS > Verlaat PartyBus.
    WENK: Jy kan die bronikoon druk en hou om gou die FUSION PartyBus netwerk te verlaat.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4