Besigtig opkomende stede en afritdienste

  1. Vanaf die kaart, kies Kaartnutsmiddels > Stede vorentoe.

    Terwyl jy langs ’n snelweg of ’n aktiewe roete reis, wys die kaartnutsmiddel inligting oor opkomende stede en afritte.

  2. Kies ’n stad.

    Die toestel wys ’n lys belangepunte wat by die gekose stadafrit geleë is, soos vulstasies, verblyf of restaurante.

  3. Kies ’n ligging, en kies Gaan! om te begin navigeer.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4