Ontsper outomatiese volumeverstelling op grond van snelheid
- Kies .
- Kies Maks./min. snelheid en voer die maksimum en minimum snelheid vir volumeverstelling in.
- Kies Volumetoename en voer ’n persentasie volumeverhoging vir elke sone in.
- Kies Gepasmaakte eenhede en kies die maateenheid vir snelheid.
Oueronderwerp: Oudiobeheer