Klank- en kennisgewinginstellings

Kies Toepassings > NutsmiddelsInstellings > Klank en kennisgewing.

Volumeglyers

Stel die volumevlakke vir navigasie, media, oproepe, alarms en kennisgewingwaarskuwings.

Moenie steur nie

Stel die reëls vir die outomatiese moenie-steur-nie-kenmerk. Hierdie kenmerk stel jou in staat om hoorbare waarskuwings tydens spesifieke tye of gebeure te versper.

Verstekkennisgewingluitoon

Stel die klank vir die verstekkennisgewingluitoon op jou toestel.

Ander klanke

Laat jou toe om klanke vir ander toestelinteraksies te ontsper of te versper, soos skermaanraking, skermsluit of laaiing.

Wanneer toestel gesluit is

Stel of kennisgewings op die skerm verskyn terwyl die toestel gesluit is.

App Notifications

Laat jou toe om kennisgewings vir elke geïnstalleerde toepassing te ontsper of te versper en om die moenie-steur-nie-voorkeure vir elke toepassing te wysig.

Kennisgewingtoegang

Laat jou toe om te stel watter toepassings toegang het om stelsel- en toepassingkennisgewings te lees.

Moenie-steur-nie-toegang

Laat jou toe om te kies watter toepassings die moenie-steur-nie-instellings kan oorskryf of kan verander.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4