Slimkennisgewings
Terwyl jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou Vieo™ RV 750 toestel besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.
Oueronderwerp: Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke