Vorentoe
Die Up Ahead-nutsmiddel verskaf inligting oor opkomende liggings op jou roete of die pad waarop jy tans reis. Jy kan opkomende belangepunte volgens kategorie, bv. restaurante, vulstasies of rusareas, besigtig.
Jy kan kategorieë verpersoonlik wat in die Up Ahead-nutsmiddel vertoon word.
Oueronderwerp: Gebruik van die kaart