Verkeersinstellings
Vanuit die hoofkieslys, kies .
- Traffic
-
Dit ontsper die verkeerkenmerk.
- Current Provider
-
Stel die verskeersverskaffer om vir verkeersdata te gebruik. Die Auto-opsie kies die beste beskikbare verkeersdata outomaties.
- Subscriptions
-
Lys die huidige verkeersintekeninge.
- Optimize Route
-
Ontsper die toestel om geoptimaliseerde alternatiewe roetes outomaties of op versoek te gebruik (Vermy Verkeersvertragings op Jou Roete).
Oueronderwerp: Instellings