Hoe om die toestel met ‘n draadlose kamera te paar

Jy kan jou draadlose kamera met jou Garmin DriveCam™-toestel paar.

  1. Dateer jou Garmin DriveCam-toestel op na die jongste sagtewareweergawe (Kaart- en Sagtewarebywerkings).

    Jou toestel steun dalk nie die draadlose kamera sonder die jongste sagteware nie.

  2. Kies Kaartnutsmiddels > Wireless Camera > Add New Camera.
  3. Volg die instruksies op die skerm om paring en opstelling van die kamera te voltooi.

Nadat jy vir die eerste keer die paarproses met ’n kamera voltooi, verbind dit outomaties aan die Garmin® navigasietoestel wanneer daar krag is.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024