Gebruik ’n Ompad

Jy kan ’n ompad vir ’n gespesifiseerde afstand op jou roete neem of ’n ompad om spesifieke paaie. Dit is nuttig indien jy bousones, geslote paaie, of swak padtoestande teëkom.

  1. Kies vanaf die kaart Kaartnutsmiddels > Edit Route.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om vir ’n spesifieke afstand ’n ompad op jou roete te neem, kies Detour by Distance.

    • Om ’n ompad rondom ’n spesifieke pad op die roete te neem, kies Detour by Road.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024