Stemopdragwenke
-
Praat in ’n normale stem in die rigting van die toestel.
-
Veminder agtergrondgeraas, soos stemme of die radio, om die akkuraatheid van die stemherkenning te vermeerder.
-
Reageer soos nodig op aanporboodskappe van die toestel.
Oueronderwerp: Stemgeaktiveerde kenmerke