Taal- en Toetsbordinstellings

Om die Taal en Toetsbord-instellings vanaf die hoofkieslys oop te maak, kies Kaartnutsmiddels > Language & Keyboard.

Voice Language

Stel die taal vir stemporboodskappe.

Text Language
Stel al die skermteks na die gekose taal.
LET WEL: Verandering van die tekstaal verander nie die taal van gebruiker-ingevoerde data of kaartdata, soos straatname nie.
Keyboard Language

Ontsper toetsbordtale.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024