Vermyding van ’n Pad
- Kies .
- Kies, indien nodig, Add Avoidance.
- Kies Add Avoid Road.
- Kies die beginpunt van die padgedeelte om te vermy, en kies Next.
- Kies die eindpunt van die padgedeelte en kies Next.
- Kies Done.
Oueronderwerp: Pasgemaakte vermydings