Kyk na die weervoorspelling

KENNISGEWING

Garmin® is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid of tydigheid van die weerdata nie.

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel weerdata ontvang. Jy kan jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing koppel om weerdata te ontvang (Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke).

  1. Kies Toepassings > Weather.

    Die toestel vertoon die huidige weersomstandighede en ’n voorspelling vir die volgende paar dae.

  2. Kies ’n dag.

    Die gedetailleerde voorspelling vir daardie dag verskyn.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024