Die in lyn bring van die kamera

WAARSKUWING

Moenie die kamera in lyn probeer bring terwyl jy bestuur nie, omdat dit tot ’n ongeluk kan lei wat op ernstige persoonlike besering of die dood kan uitloop.

Gevorderde bestuurderbystandkenmerke kan dalk nie behoorlik werk indien die kamera nie in lyn gebring is nie. Jy moet die paneelbordkamera in lyn bring elke keer wat jy die toestel monteer of van posisie verander.

  1. Kies Kaartnutsmiddels > Dash Cam > Camera Placement.
  2. Kies Horizontal Placement, en kies die horisontale ligging van jou toestel op die windskerm.
  3. Kies Vehicle Height, en kies jou voertuigsoort.
  4. Kies Alignment.
  5. Kantel die toestel en draai die kamera links of regs om die kamera in lyn te bring.

    Die kamera moet reguit vorentoe wys en die horison moet tussen die bokant en onderkant van die skerm gesentreer wees.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024