Koordlosekamera-instellings

Die koordlosekamera-instellings stel jou in staat om gepaarde Garmin® koordlose kameras en kamera-instellings te bestuur. Instellings in hierdie kieslys verskyn slegs wanneer ’n koordlose kamera aan jou Garmin DriveCam™ toestel gekoppel is. Sien die handleiding vir jou koordlose kamera vir meer inligting oor hoe om ’n koordlose kamera met jou Garmin DriveCam toestel te paar.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024