Deaktiveer die skakel vir ’n gedeelde video

Jy kan uit die Vault ’n skakel na ’n video deaktiveer wat jy voorheen gedeel het. Wanneer jy die skakel vir ’n gedeelde video deaktiveer, word die video as privaat gestel en word die gedeelde skakel en wagkode versper.

  1. Vanuit die Garmin Drive™ toepassing op jou slimfoon, kies Vault.
  2. Kies ’n video en kies Deaktiveer skakel > Gaan voort.
GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024