Vermy omgewingsones op jou roete

Jou toestel kan gebiede met omgewing- of uitlaatgasbeperkings wat dalk op jou voertuig van toepassing is, vermy.

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jy ’n omgewingsone-voertuigprofiel by jou toestel voeg (Byvoeg van ’n omgewingsone-voertuigprofiel).

Voordat jy omgewingsones op jou roete kan vermy, moet jy ’n roete begin.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie vir alle streke of produkmodelle beskikbaar nie.
Wanneer die toestel jou por, kies Go! om ’n alternatiewe roete te volg.
GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024