Stel data en instellings terug
Die toestel bied verskeie opsies om gebruikersdata te skrap en alle instellings na die fabriekverstekwaardes terug te stel.
- Kies .
-
Kies ’n opsie:
-
Om jou reisgeskiedenis te wis, kies Clear Travel History.
Hierdie opsie skrap alle rekords van die plekke waar jy gereis het. Dit skrap nie gebergde liggings of geïnstalleerde kaarte nie.
-
Om alle instellings na die fabriekverstekwaardes terug te stel, kies Reset Default Settings.
Hierdie opsie skrap nie enige gebruikersdata nie.
-
Om alle gebruikersdata te skrap en alle instellings na die fabriekverstekwaardes terug te stel, kies Delete Data and Reset Settings.
Hierdie opsie skrap alle gebruikersdata, insluitend jou gebergde liggings, liggings wat onlangs gevind is en reisgeskiedenis. Geïnstalleerde kaarte word nie geskrap nie.
-