Bestuurderbystandinstellings
Kies .
- Driver Alerts
-
Laat jou toe om waarskuwings vir opkomende sones of padtoestande te ontsper of versper (Bestuurderbewustheidskenmerke en -waarskuwings).
- Speeding Alert
-
Waarsku jou wanneer jy die spoedgrens oorskry.
- Reduced Speed Tone
-
Waarsku jou wanneer die spoedgrens daal.
- Route Preview
-
Vertoon ’n voorskou van die hoofpaaie op jou roete wanneer jy begin navigeer.
- Break Planning
-
Herinner jou om te rus en vertoon opkomende diensstasies nadat jy vir ’n verlengde tyd gery het. Jy kan rustydherinneringe en opkomende diensstasievoorstelle ontsper of versper.
- Proximity Alerts
-
Waarsku jou wanneer jy spoedkameras of rooiligkameras nader.
- Forward Collision Warning
-
Laat jou toe om die sensitiwiteit van die voorkant-botsingwaarskuwing te ontsper en te stel. ’n Hoër sensitiwiteit waarsku jou gouer as ’n laer sensitiwiteit.
- Go Alert
-
Waarsku jou wanneer stilstaande verkeer begin beweeg.
- Lane Departure Warning
-
Ontsper die toestel om jou te waarsku as dit bespeur dat jy dalk onopsetlik die baangrens oorsteek.