Slimkennisgewings

Terwyl jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou Garmin DriveCam™ toestel besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.

LET WEL: Jy sal dalk ’n paar minute moet wag om kennisgewings op jou navigasietoestel te ontvang nadat dit aan die Garmin Drive toepassing verbind het. Slimkennisgewing vertoon gekleurd in Bluetooth® instellings wanneer slimkennisgewings verbind en aktief is (Instellings vir Koordlose Netwerke).
GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024