Bestuurderbystandinstellings

Kies Instellings > Bestuurderhulp.

Hoorbare bestuurderwaarskuwings

Ontsper ’n hoorbare waarskuwing vir elke soort bestuurderwaarskuwing (Bestuurderbewustheidskenmerke en -waarskuwings).

Nabyheid-waarskuwings

Waarsku jou wanneer jy spoedkameras of rooiligkameras nader.

Roetevoorskou

Wys ’n voorskou van die hoofpaaie op jou roete wanneer jy begin navigeer.

Rustydbeplanning

Ontsper rustydbeplanning-kenmerke wat jou bestuurtyd monitor, rustye voorstel en opkomende dienste wys.

GUID-162C838D-5D61-40B4-A682-BFB8E574A22A v4
September 2024