Handelsmerkkennisgewings

Garmin® en die Garmin-logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

BC™, dēzl™, Garmin eLog™, Garmin Express™ en myTrends™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Android™ is ’n handelsmerk van Google LLC. Apple® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc, geregistreer in die VSA en ander lande. Die Bluetooth® woordmerk en logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van dié woordmerk of logo deur Garmin is onder lisensie. microSD® en die microSDHC-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. Love's® en Love's Travel Stops® is geregistreerde handelsmerke van Love's Travel Stops & Country Stores, Inc. Pilot Flying J™ en Pilot Flying J Travel Centers™ is handelsmerke van Pilot Travel Centers LLC en sy filiaalmaatskappye. PrePass® is ’n handelsmerk van die PrePass Safety Alliance. Tripadvisor® is ’n geregistreerde handelsmerk van TripAdvisor LLC. TruckDown® is die handelsmerk van TruckDown Info International, Inc. Windows® is ’n geregistreerde handelsmerk van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande. Wi‑Fi® en Wi‑Fi CERTIFIED MiraCast™ is geregistreerde merke van Wi-Fi Alliance Corporation.

GUID-162C838D-5D61-40B4-A682-BFB8E574A22A v4
September 2024