Besigtig Uitgevoerde Jurisdiksie-opsommings en Ritverslae

KENNISGEWING

Indien jy nie weet wat die doel van ’n lêer is nie, moenie dit skrap nie. Jou toestelgeheue bevat belangrike stelsellêers wat nie geskrap moet word nie.

  1. Verbind die toestel aan jou rekenaar.
  2. Blaai vanaf die lêerblaaier op jou rekenaar na die interne toestelberging en maak die Reports-lêergids oop.
  3. Maak die IFTA-lêergids oop.
  4. Maak die .csv-lêer oop.
GUID-162C838D-5D61-40B4-A682-BFB8E574A22A v4
September 2024