Vertoon of Versteek Kennisgewingkategorieë vir Jou Apple Toestel

Indien jy aan ’n Apple® toestel verbind is, kan jy die kennisgewings filtreer wat op jou dēzl™ toestel vertoon word, deur kategorieë te wys of te versteek.

  1. Kies Toepassingsikoon > Nutsmiddels > Slimkennisgewings > Opsiesmoersleutel.
  2. Kies die merkblokkie langs elke kennisgewing wat vertoon moet word.
GUID-162C838D-5D61-40B4-A682-BFB8E574A22A v4
September 2024