Wys of verberg toepassingkennisgewings (Android)

Jy kan die dēzl™ toepassing gebruik om self te kies watter soorte slimfoonkennisgewings op jou dēzl toestel verskyn.

  1. Maak die dēzl toepassing op jou foon oop.
  2. Kies Smartphone Link-instellings > Slimkennisgewings.

    ’n Lys slimfoontoepassing-kategorieë verskyn.

  3. Kies ’n kategorie om kennisgewings vir daardie soort toepassing te ontsper of versper.
GUID-162C838D-5D61-40B4-A682-BFB8E574A22A v4
September 2024