Verander roete-opsies vir ’n roete

Jy kan die manier waarop die toestel jou roete bereken, by jou behoeftes aanpas.

  1. Kies Roetebeplanner.
  2. Kies ’n gebergde roete.
  3. Kies Wysig.
  4. Kies ’n opsie:
    • Kies Vorming en kies ten minste een ligging om vormingspunte by jou roete te voeg.

    • Raak aan ’n roetesegment en kies ’n berekeningsmodus om die berekeningsmodus vir die roete te verander.

GUID-162C838D-5D61-40B4-A682-BFB8E574A22A v4
September 2024