Statusbalk-ikone
Die statusbalk sit bo-aan die hoofkieslys. Die statusbalk-ikone vertoon inligting oor kenmerke op die toestel.
|
|
Liggingdienste is ontsper (Ontsper of versper liggingdienste). |
|---|---|
|
|
Bluetooth® tegnologie is ontsper. |
|
|
Aan ’n Bluetooth toestel verbind. |
|
|
Aan ’n Wi‑Fi® netwerk verbind (Verbind aan ’n koordlose netwerk). |
|
|
Aktiewe voertuigprofiel. Vee twee keer af en kies om die voertuigprofiel-instellings te besigtig (Voertuigprofiele). |
|
|
Batterylaaivlak. |
|
|
dēzl™ toepassingverbindingstatus (Paring met jou slimfoon) |
Oueronderwerp: Tuisskerm