Liggingsoekresultate

Die liggingsoekresultate verskyn in ’n lys met die naaste ligging bo-aan. Elke genommerde ligging verskyn ook op die kaart. Jy kan afwaarts rollees om meer resultate te sien.


Liggingsoekresultatelys met byskrifte

Byskrif nommer een

Kies ’n ligging om na die opsiekieslys te kyk.

Byskrif nommer twee Liggingbesonderhede

Kies om gedetailleerde inligting oor die ligging te sien.

Byskrif nommer drie Gaan!

Kies om met gebruik van die aanbevole roete na die ligging te begin navigeer.

Byskrif nommer vier Beplan aankoms

Kies om ’n kaart van jou bestemming te besigtig en ’n vragmotorbestemming te vind.

Byskrif nommer vyf Alternatiewe roete

Kies om alternatiewe roetes na die ligging te sien.

GUID-162C838D-5D61-40B4-A682-BFB8E574A22A v4
September 2024