Bestuurderbystandinstellings

Kies Instellings > Bestuurderhulp.

Hoorbare bestuurderwaarskuwings

Ontsper ’n hoorbare waarskuwing vir elke soort bestuurderwaarskuwing (Bestuurderbewustheidskenmerke en -Waarskuwings).

Nabyheid-waarskuwings

Waarsku jou wanneer jy spoedkameras of rooiligkameras nader.

Roetevoorskou

Wys ’n voorskou van die hoofpaaie op jou roete wanneer jy begin navigeer.

Rustydbeplanning

Ontsper rustydbeplanning-kenmerke wat jou bestuurtyd monitor, rustye voorstel en opkomende dienste wys.

GUID-104136B1-8D89-47E2-8799-55395E18A7C3 v8
Oktober 2023