photoLive-verkeerskameras
Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel aan die dēzl™ toepassing verbind wees (Paring met jou slimfoon).
photoLive-verkeerskameras verskaf regstreekse afbeeldings van verkeersomstandighede op hoofpaaie en -kruisings.
Die photoLive-diens is nie in alle areas beskikbaar nie.
Oueronderwerp: Verkeer