Wys of verberg toepassingkennisgewings (Android)

Jy kan die dēzl™ toepassing gebruik self te kies watter soorte slimfoonkennisgewings op jou dēzl toestel verskyn.

  1. Maak die dēzl toepassing op jou foon oop.
  2. Kies Smartphone Link-instellings > Slimkennisgewings.

    ’n Lys met jou slimfoontoepassings verskyn.

  3. Kies die wissel-skakelaar langs ’n toepassing om kennisgewings vir die toepassing te ontsper of versper.
GUID-104136B1-8D89-47E2-8799-55395E18A7C3 v8
Oktober 2023