Maak van ’n Oproep
-
Kies
-
Kies ’n opsie:
-
Om ’n nommer te skakel, kies
, voer die foonnommer in en kies
.
-
Om ’n telefoonnommer te bel wat jy onlangs geskakel of ontvang het, kies
en kies ’n nommer.
-
Om ’n kontak in jou telefoonboek te bel, kies
en kies ’n kontak.
-
Oueronderwerp: Vryhand-oproepe