Ontvang verkeersdata met gebruik van jou slimfoon

Jou toestel kan intekeningvrye verkeersdata ontvang terwyl dit verbind is aan ’n slimfoon wat die dēzl™ toepassing loop.

  1. Verbind jou toestel aan die dēzl toepassing.
  2. Kies op jou dēzl toestel Instellings > Verkeer en verifieer dat die Verkeer-opsie gekies is.
GUID-104136B1-8D89-47E2-8799-55395E18A7C3 v8
Oktober 2023