Jou Roete op die Kaart
Terwyl jy reis, lei die toestel jou na jou bestemming met behulp van stemaanporboodskappe en inligting op die kaart. Instruksies vir jou volgende draai of afrit, of ander aksies, verskyn oor die breedte van die kaart se bokant.

|
| Afstand na die volgende aksie. |
|---|---|
|
| Volgende aksie op die roete. Dui die volgende draai, afrit of ander aksie aan en die baan waarin jy moet reis, indien beskikbaar. |
|
| Naam van die straat of afrit wat met die volgende aksie verbind word. |
|
| Roete uitgelig op die kaart. |
|
| Volgende aksie op die roete. Pyle op die kaart dui die ligging van naderende aksies aan. |
|
| Kies om tussen gewilde vragmotorroetes op die kaart te wissel. |
|
| Kaartnutsmiddelkortpaaie. |
|
| Kaartnutsmiddels. Jy kan die nutsmiddels kies om jou meer inligting oor jou roete en die omliggende omgewing te wys. |
|
| Datavelde. WENK: Jy kan aan hierdie velde raak om die inligting te verander wat hulle wys (Verander die Kaartdataveld). |
|
| Voertuigspoed. |
- Aktiewe Baanleiding
- Bekyk gewilde vragmotorpaaie op die kaart
- Bekyk draaie en aanwysings
- Besigtiging van die Volledige Roete op die Kaart