Wysig en Berg Jou Aktiewe Roete

As ’n roete aktief is, kan jy die ritbeplanner gebruik om jou roete as ’n rit te wysig en te berg.

  1. Kies Toepassingsikoon > dēzl > Ritbeplanner > Berg Ritte > My Aktiewe Roete.
  2. Wysig jou roete deur enige van die ritbeplanner-kenmerke te gebruik.

    Die roete herbereken elke keer wanneer jy ’n verandering maak.

  3. Kies Berg om jou roete te berg as ’n rit, wat jy later weer kan navigeer (opsioneel).
GUID-104136B1-8D89-47E2-8799-55395E18A7C3 v8
Oktober 2023