Gebruik die Op-skerm-knoppies

Op-skerm-knoppies laat jou toe om deur die bladsye, kieslyste en kieslysopsies op jou toestel te navigeer.

  • Kies Back menu om na die vorige kieslysskerm terug te keer.
  • Hou Back menu in om vinnig na die hoofkieslys terug te keer.
  • Kies Scroll up of Scroll down om deur lyste of kieslyste te rol.
  • Hou Scroll up of Scroll down in om vinniger te rol.
  • Kies Context menu om ’n konteksgebaseerde kieslys van opsies vir die huidige skerm te sien.
GUID-08757AAA-5C65-4404-AEC2-B375F8BAB199 v4
Junie 2024