Gebruik ’n Ompad

Jy kan ’n ompad vir ’n gespesifiseerde afstand op jou roete neem of ’n ompad om spesifieke paaie. Dit is nuttig indien jy bousones, geslote paaie, of swak padtoestande teëkom.

  1. Kies vanaf die kaart Map tools > Wysig roete.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om vir ’n spesifieke afstand ’n ompad op jou roete te neem, kies Ompad volgens afstand.

    • Om ’n ompad rondom ’n spesifieke pad op die roete te neem, kies Ompad volgens pad.

GUID-08757AAA-5C65-4404-AEC2-B375F8BAB199 v4
Junie 2024